Versekering vir Boere
Versekering vir boere

Mutual & Federal Agri is ‘n leier in die landbou-versekeringsmark en bied spesialis landbou- versekeringsoplossings. Die lewe is vol onsekerhede en onsekerheid beteken risiko en om nie jou boerdery-besigheid teen onvoorsiene gebeure te verseker nie, is moontlik die grootste risiko wat jy moet aanspreek. Dit is van kardinale belang vir die finansiële beskerming van jou inkomstebron; jou plaas en die fondasie van jou finansiële beplanningsproses. Sommige algemene gebeure soos brand, weerlig, storms, hael, inbraak, voertuig ongelukke en regsaanspreeklikheid teenoor derdepartye kan binne minute dit wat jy en jou familie jare of selfs dekades geneem het om op te bou, te verwoes.

Laat ons jou inkomstebron beskerm  

Ons het vir jou ’n oplossing, ongeag watter gespesialiseerde landbouversekering jy nodig het.


Dekking van die volgende:

 

Vir boerdery- en  landbouversekering  wat  beskerm  wat  vir  jou  belangrik  is, skakel  ons  nou  by  0860 63 43 57 of stuur vir ons jou besonderhede, dan skakel ons jou terug.

 

 

 


 

 Related links

 


 

 Get insured with Mutual & Federal

 
Benefits of exceptional insurance cover that meets your personal, business or agricultural needs, call us now on 0860 22 55 63 or submit your details above and we’ll call you back.
 

© Copyright 2013. All rights reserved. Terms of use Disclaimer Authorised Financial Services Provider FSP (12)