AgriPlus
Hoe om te eis

 

By Old Mutual Insure Agri glo ons jy verdien n positiewe eise-ervaring en ons strewe om die proses so maklik en gerieflik moontlik vir jou te maak. 

Registreer jou Agriplus eis op een van die volgende wyses:

  • Kontak jou makelaar om eis aan te meld. 

  • Skakel ons direk by een van die volgende eise sentrums waar ’n konsultant jou behulpsaam sal wees 


Bloemfontein eise sentrum (051) 410 9200

Kaapstad eise sentrum (021) 506 0100

 

 

 

 

 


 

 Related Links

 


 

 Get insured with Mutual & Federal

 
Benefits of exceptional insurance cover that meets your personal, business or agricultural needs, call us now on 0860 22 55 63 or submit your details above and we’ll call you back.
 

© Copyright 2013. All rights reserved. Terms of use Disclaimer Authorised Financial Services Provider FSP (12)