AgriWyn
Hoe om te eis

By Mutual & Federal glo ons jy verdien ’n positiewe eise-ervaring en ons strewe om die proses so maklik en gerieflik moontlik vir jou te maak.


Registreer ‘n eis op een van die volgende wyses:
 

  • Druk en voltooi die eisvorm en stuur dit aan ons per Epos.

  • Telefoon – Skakel ons direk by 0860 22 55 63 waar ’n konsultant jou behulpsaam sal wees. 

  • Kontak jou makelaar
     

Gebruik die sneleis-diens – Dit behels dat jy Mutual & Federal onmiddellik telefonies kontak. Die onmiddellike magtiging    van   herstelwerk   of   vervanging   kan  dikwels  gedoen  word  deur  gebruik   te   maak   van   'n  Mutual  &  Federal  goedgekeurde  diensverskaffer,  wie  se  werk  ’n Mutual & Federal-waarborg dra.


’n Sneleis kan ingedien word:
 

  • Indien die totale waarde van die eis minder as R10 000 is


  • Indien daar nie derde partye betrokke is nie


  • Indien geen polisie-ondersoek nodig is nie.

 


 

 Related Links

 


 

 Get insured with Mutual & Federal

 
Benefits of exceptional insurance cover that meets your personal, business or agricultural needs, call us now on 0860 22 55 63 or submit your details above and we’ll call you back.
 

© Copyright 2013. All rights reserved. Terms of use Disclaimer Authorised Financial Services Provider FSP (12)